Modulekode | KLD 420 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Kleding handelsware-bestuursaspekte: mode-aankope en beplanningsfunksie, beheer van voorraad, faktore wat beweging van voorraad beïnvloed, herverspreiding van voorraad, klereverkoopsprosesse: opspoor en verhouding me verskaffers, bestuursrolle en -verantwoordelikhede. Aankoopstrategieë, voorspelling en optekening, voorbereiding van 'n aankoopplan, ontwikkeling van verskeidenheidplan. Gebruik van toepaslike sagteware in die aankoop- en beplanningsfunksie. Globale perspektief van die kledingbedryf. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Finalejaarstatus |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Verbruikerswetenskap |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App